Selfsorg in Clarens

Sielerus by Horeb

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Yolandé W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige plek. Kort verblyf, was lekker met al die vars lug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Siels verfrissend en lekker. Die naam Sielerus sê alles. Rustige en private omgewing om na weg te breek en die natuurskoon vanaf jou voorstoep te geniet. Vicky was baie behulpsaam en het vir seker gemaak dat alles vanaf dag 1 reg was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Sielerus by Horeb
Baie dankie, waardeer jou terugvoering so baie. Ek hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Chantal H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie rustige area. Ons het baie gemaklik en lekker daar gebly. Het alles wat ons nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sielerus is voorwaar rus vir die siel. Baie lekker verblyf gehad. Gasvrou lig jou behoorlik in met al die inligting rondom jou verblyf. Anna het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Sielerus by Horeb
Baie dankie Anne. Ons waardeer dit so baie, hoop om julle sommer vinnig weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Ons was baie tevrede met ons verblyf. Baie netjies en skoon. Veilig en naby alles. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kabous V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Great value for money stay at the Olyfboom cottage. We had a great stay at the Olyfboom cottage. The check-in and check-out process was straightforward and we experienced no issues during our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Sielerus by Horeb
Baie dankie, waardeer julle baie, hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Beknop. Baie klein en beknop. Mat en oondpan was vuil. Badkamermatjies kan gerus vervang word - dit rafel al uit. Weber braaier was onbruikbaar en lendelam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Vicky
Sielerus by Horeb
Dankie vir jou terugvoering, Ronel. Gaste is mal oor Palmboom Cottage en alles is nuut en modern, insluitend die Weber. Ek dink eerder julle wyn en drankies het te veel gevloei die badmatjies moet vol rafels wees, dis so gemaak en nuut. Ons het hoeveel keer kom inloer terwyl julle gesit en "kuier" en te vrolik was. My personeel moes julle in die cottage inhelp weens te veel vroklikheid, en julle het dit nie oopgesluit kon kry nie. Mooi week vir julle.

Darren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent, great service, great location safe and secure, host is very friendly. We had an amazing stay at Sielerus by Horeb. The apartments were spotless, and the beds were incredibly comfortable. We felt right at home and enjoyed every moment. Vicky was an outstanding host, always quick to respond and went above and beyond to ensure we had everything we needed. Thank you for an unforgettable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Sielerus by Horeb
Verskriklik dankie, Darren, waardeer julle so baie. Jou gesin is pragtig. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Leonie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik gerus in 'n mooi omgewing. Ons was drie vriendinne wat net wou rus en kuier en by Sielerus kon ons dit doen. Anna het uit haar pad gegaan om aan al ons versoeke te voldoen en dit was heerlik om moeiteloos te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R990
10 % AF
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
10 % AF
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R990
10 % AF
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
Bespreek

77 Park Street, Corner of Park and Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549da86be9d61a695e55012875ff335f2a0d790c254f563379a273378c74fb43d97719abe5f50c222607978f558f0911b0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 77 Park Street Corner of Park and Collett Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522487636716 28.418863983359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang