6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 16 Hill Street, Strand, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palms 1 is 'n moderne selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks net 150 m vanaf die hoofstrand in Strand. Hierdie eenheid is op die grondverdieping geleë met sy eie privaat tuin wat 'n juweel is in die area. Daar is in totaal net 12 eenhede in die kompleks wat dit baie eksklusief maak vir 'n rustige wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het lugversorging. Die woonkamer het ook 'n slaapbank wat gebruik kan word vir 'n 5de gas indien nodig.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n groot privaat stoep waar gaste kan ontspan, asook 'n tuin en gedeelde swembad. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel het ook 'n waskamer waar gaste hulle wasgoed kan doen maar let dat daar 'n extra koste aan verbonde is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Hill Street, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Cousins Cove Strand Palms1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Hill Street, Strand, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang