Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Marna S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie lekker en rustig. Ja, dit was baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virginia T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Pleasant except for a few small areas that could be revised. Shower temperature needs attention. No microwave nor cutlery; had to request from reception and had to buy my own braai utensils in order to use the braai facilities. Other than that, we were generally happy with the stay, except when new guests came in being very noisy in the early hours of the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilma T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2025

Goeie diens en waarde vir geld. Great stay at Palms Lodge. I had a very pleasant stay at Palms Lodge. The accommodation was clean, comfortable, and well maintained, which made the stay relaxing and enjoyable. The atmosphere was peaceful, and everything I needed was available. The staff were friendly and welcoming, and I felt comfortable and well looked after throughout my stay. The location is also convenient and easy to access. Overall, I was very happy with my experience and would definitely recommend Palms Lodge to anyone looking for a comfortable and enjoyable place to stay. I would gladly stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl D. L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

A large and clean place. The host was very helpful and we appreciated her good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Orslaap plek waar ek nie weer sal bly nie. Ek persoonlik sal nie weer daar oorslaap nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Theo B
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2025

Goed geleë. Kamer was skoon. Was aanvanklik nie water nie, maar dit is uitgesorteer. Daar was net 3 bekers, 3 handdoeke alhoewel ons vir 5 bespreek het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Gerieflike oornagplek. Elektriese komberse en 'n mikrogolfoond sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul J T
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Baie mooi, skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albertus G
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2023

Goeie ervaring. Baie presies georganiseerd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15970597b05e55aa2e0bc0f42da8684bddfd9a0aefb2e6f1131ff3b29a6b11367cf7d2a7de3975a51a61ce2d7aa0ed892568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 24 Lintott Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.680129582186 27.24464829233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang