We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Palms Lodge | LekkeSlaap
+61

Palms Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 24, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palms Lodge is in Kroonstad, naby die N1 tussen Johannesburg en Bloemfontein, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste.

Verblyf is beskikbaar in 9 slaapkamers wat elk 'n privaat en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Die lodge het 'n groot tuin waarin gaste kan ontspan, asook 'n eetkamer op die perseel waar gaste ontbyt en ander etes kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.

Braaigeriewe word voorsien.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Palms Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lintott-straat 24, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Palms Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 24, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eb8b72f1e0c778f76eb26306d5eeb5385f43d5538bbb67cb911719df167674860a7e03995c166abf9db9c2e64e2c6ecabe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 24 Lintott Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.679716289119 27.244524910715
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem