4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 4th Street, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palms on Fourth is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Gonubie, Oos-Londen. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n driekwartbed, 'n matras vir 'n kind, sitplek, 'n slim-TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep, 'n ingeboude braai, vuurput, privaat toegeboude tuin en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is net 1,8 km vanaf Black Rock Beach.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 4th Street, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Palms on Fourth het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 4th Street, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang