Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n kas met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware, eetgerei, bekers en glasie. Daar is 'n TV sodat gaste met hul eie Netflix-besonderhede kan inteken. Kamer 2 deel 'n badkamer met kamer 3. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak. Toegang tot die kamer word via die dek deur die skuifdeur verkry. Buite is daar 'n wasbak waar eetgerei en breekware gewas kan word. Veilige parkeerplek is in die omheinde tuin agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die kamers het nie stowe of oonde nie. Daar is 'n opwasbak buite vir gaste se skottelgoed.
Daar is 2 vriendelike troeteldiere op die perseel: 'n mediumgrootte hond, Skye, en 'n kat, Scatcat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n kas met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware, eetgerei, bekers en glasie. Daar is 'n TV sodat gaste met hul eie Netflix-rbesonderhede kan inteken. Die kamer het skuifdeure wat na 'n houtdek lei. Kamer 3 deel 'n badkamer met kamer 2 Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak. Toegang tot die kamer word via die dek deur die skuifdeur verkry. Buite is daar 'n wasbak waar eetgerei en breekware gewas kan word. Veilige parkeerplek is in die omheinde tuin agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die kamers het nie stowe of oonde nie. Daar is 'n opwasbak buite vir gaste se skottelgoed.
Daar is 2 vriendelike troeteldiere op die perseel: 'n mediumgrootte hond, Skye, en 'n kat, Scatcat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind onder 12 jaar. Die kamer bied kas- en laairuimte. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware, koppies en glasie. Daar is 'n skuifdeur na 'n groot houtdek. Toegang tot die kamer word via die dek verkry. Buite is daar 'n wasbak waar eetgerei en breekware gewas kan word. Veilige parkeerplek is in die omheinde tuin agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die kamers het nie stowe of oonde nie. Daar is 'n opwasbak buite vir gaste se skottelgoed.
Daar is 2 vriendelike troeteldiere op die perseel: 'n mediumgrootte hond, Skye, en 'n kat, Scatcat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Ibiza Crescent, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang