- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Ibiza Crescent, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palms on Ibiza bied verblyf in gastekamers in Santareme, St. Francisbaai. Die perseel is in 'n pragtige tuin met 'n uitsig oor 'n parkgordel en die see. Palms on Ibiza is naby verskeie restaurante, strande en 2 gholfbane waarvan die 1 'n Jack Nicklaus-gholfbaan is. Gaste kan in die omgewing stap, hardloop, fietsry, bootvaar, waterski, branderplankry, jetski en hengel.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer. Kamer 2 en 3 het elk 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Elke kamer het verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n kroegyskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, koppies en glase. Al die kamers het skuifdeure wat na 'n groot, houtdek lei waar gaste die voëlgesang en 'n oggendkoffie met 'n uitsig oor die pragtige tuin kan geniet.
WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien en die perseel het 'n muur en 'n heining reg rondom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Berenice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22 Ibiza Crescent, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Palms on Ibiza het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Ibiza Crescent, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang