Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pamperlang Slaapplekkie

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 15 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R599 R419 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Pamperlang Slaapplekkie bied privaat, selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se woning in die pragtige area van die Addo Olifant Nasionale Park vorm. Mathywoleni-hek is 2 km vanaf die verblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n klerekas en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook buitebraaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pamperlang Slaapplekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pamperlang Slaapplekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R599
R599 R419
per nag (plek vir 3)
Vanaf R599
R599 R419
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23faff0b8c0576b88ed472dfba0d8914294a3dd9c6fc838a3274fb4f384ec80b173b3ea64a3b27e2763c636454425080d25f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R419 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 14 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.688255 25.8229637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem