2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 531 Yellowwood Crescent, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Papillon Bleu by Brenton-on-Sea is aan die see se kant van die bekende Knysna-koppe, 20 minute se ry vanaf Knysna se middedorp. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies en klein groepies op soek na luukse verblyf. Die eienaar en die eienaar se labrador woon op die perseel.
Ons bied 4 gemaklike en luukse selfsorg-, oopplan eenhede met volledige en-suite badkamers met storte. Hoewel dit ideaal is vir paartjies kan 2 eenhede saam slaapplek bied aan 3 tot 4 gaste wat deel. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie en sekere DStv-kanale. 'n Aparte dubbelkamer is vir kinders beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing: perdry, visvang, die Groot Vyf, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 531 Yellowwood Crescent, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Papillon Bleu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
531 Yellowwood Crescent, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang