+24

7 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Seebries Avenue, Paradise Sands, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Paradise @ 1 is 'n pragtige seefront-selfsorgwoonstel in die veilige Paradise Sands-kompleks en is ideaal vir 'n gesinsvakansie in Paradysstrand, Jeffreysbaai, aangesien dit reg op die strand geleë is.

Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 'n totaal van 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer 'n trippelstapelbed het. Hierdie 2 slaapkamers se gaste deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring.

Die leefarea het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien toegerus is. Vir gaste se gerief is daar ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n privaat stoep met buitesitplek en 'n Weber-braai, wat dit ideaal maak vir oggendkoffie of 'n skemerkelkie, terwyl gaste die panoramiese see-uitsig bewonder. Die kompleks bied toegang tot 'n gemeenskaplike vermaakarea wat 'n binneswembad, 'n sitarea en 'n eetarea, sowel as ingeboude braaigeriewe insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Seebries Avenue, Paradise Sands, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradise @ 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

2 Seebries Avenue, Paradise Sands, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97a999da3a31c577c1cd48d29324df878a5b2c4fee00c04a04ba21897316c87e6da38cf93838b31899a309253b1fb0406f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 2 Seebries Avenue Paradise Sands 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.088271359866 24.904909101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang