Paradise Nest
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Protea Boulevard, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paradise Nest is 'n knus selfsorghuis in Paradise Beach in Jeffreysbaai, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die slaapkamers het dubbelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n braai en onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Protea Boulevard, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Protea Boulevard, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang