+48
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Debbie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Can recommend for sure 10/10. Wonderful hosts, place beautifully clean, well stocked, pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxing, comfortable stay, beautiful quiet beach. The unit was extremely clean and neat. Everything you could need was there. Friendly and helpful hosts. Close to the beach. Pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderlik! Alles was heerlik ingerig en gerieflik. Beslis waarde vir geld! Dit was wonderlik gewees. Alles was so lekker ingerig en gerieflik. Ongelooflike waarde vir geld. Perfek skoon en netjies aan die binnekant met soveel lekker geriewe binne en buite. Eienaars was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Baie dankie vir jou resensie, Marcelle. Ek en Chanie is net so bly julle het julle tyd by ons geniet. Groete, John.

Retha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beveel beslis aan, naby aan strand. Ons het baie lekker gebly. Dit is goed geleë, naby aan die strand, maar verder van die besige dele van die dorp. Baie netjies en is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Hi Retha. Dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie van jou verblyf by ons te los. Dit was lekker om julle te ontmoet. John & Chanie.

Wilma J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Lekker rustig vir die siel. Baie lekker gebly. Sal weer bespreek vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Een van die beste selfsorg eenhede waar ek al gebly het. Baie goed toegeruste, netjiese, veilige blyplek feitlik op die Paradysstrand. WiFi en 'n smart TV maak die aande ook lekker. Dit was veilig vir my hondjie ook. Die eienaars was uitsonderlik gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent stay. Lovely and friendly hosts. We will be back for sure. Beautiful beach and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Thank you for your review, Gail. It was lovely meeting you both, and we look forward to the return visit! John & Chanie.

Joyce G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was voorwaar 'n aangename verblyf! Ons het onmiddellik tuisgevoel. Die plekkie is skoon en baie goed versorg. Die braai area is baie netjies met 'n see-uitsig. Die omgewing is stil en rustig en eienaars is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Thank you for a lovely review, Joyce. We are so glad you enjoyed your stay with us. Keep well. Regards, John & Chanie.

Ryno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Cozy, clean, comfortable and very friendly hosts! Amazing comfortable bed! Friendly hosts and welcoming atmosphere. Had such a good stay and the bed was super comfy. Neat and clean. Will definitely stay there again, hopefully very soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Thank you for taking the time to leave a review, Ryno. We are glad you enjoyed your stay with us. We certainly hope to see you again soon.

Celeste S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The calming atmosphere was just what we needed. We really enjoyed our weekend at Paradise 2. The house is close to the beach. The calming atmosphere was just what we needed. The hosts are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Hi Celeste. Thank you for taking the time to leave a review of your stay at Paradise Self Catering Family Apartment. We are glad your stay was a source of peace for you all. Peace is what Paradise does best! Thank you for your kind words. Keep well.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Lorstan Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0b44365a9f03aa3d8e25afe4c7ba4400c22da11c09ec5672c873fc2e83bea5447e34c7bcc6a31b8283b515385cc7016d1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 34 Lorstan Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113183552205 24.876334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang