Paradise Beach Akkommodasie by Paradise Self-Catering Units | LekkeSlaap
+36

Paradise Self-Catering Units

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Paradise Self-Catering Units
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hester M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos huis gevoel.

Ons woefkind ook welkom, selfs stappie gevat saam met John wat doggy-sitter was terwyl ons troue gehou het.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dit was 'n plesier, Hester. Julle, insluitend woefkind, is engie tyd welkom.
John.

Paradise Self-Catering Units
Ronelle P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Gesin met tieners

Heerlik rustig, baie gerieflik!

Heerlik rustig met see-uitsig, naby genoeg om strand toe te stap, oop stil strande. Baie gerieflik en netjies, ons het heerlik gebly! Klanke van see en baie voëls was asemrowend!

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Hi Ronelle,
Dit was 'n voorreg om jou wonderlike familie te ontmoet. Dankie vir die 'thoughtful' review. Ek is so bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer!
John

Paradise Self-Catering Units
Bj S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bj S
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

John en Chanie het ons verras met ons aankoms, verwelkom met heerlike blik lekkernye, dadelik tuis gevoel in baie netjiese, skoon eenheid. Lekker groot braai-area met genoeg kuierspasie, asook toesluitmotorhuis. Strand wat privaat en ongerep is. Als het ons verwagtinge oortref. Sal vir seker weer daar kuier.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dankie BJ. Dit was regtig 'n plesier om vir jou wonderlike familie te gasheer vir Kersfees en Nuwe Jaar. Julle was volmaakte gaste in elke opsig. Ek en Chanie sien uit na julle volgende kuier. Alles van die beste vir Johan en die Dakar Rally.

Paradise Self-Catering Units
Suretha V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë.

Baie netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is sentraal geleë en loopafstand vanaf die strand. Ons sal definitief die plek vir mense aanbeveel. Het alles wat jy benodig.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dankie Suretha, dit was 'n plesier om julle to gasheer en te ontmoet!

Paradise Self-Catering Units
Carel S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was 'n lekker kort verblyf. Korter verblyf as wat beplan was weens voertuigprobleme, maar mense was behulpsaam en het opsies voorgestel om op te maak vir die ongerief wat voorgeval het. Sal graag langer daae wou spandeer, maar tyd het nie saamgespeel nie. Die dame wat ons gehelp het met die inklok en so aan was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dankie, Carel. Dit was 'n plesier om jou te gasheer. Ons sien uit na julle volgende kuier!
John & Chanie

Paradise Self-Catering Units
Chris E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met vriende

Dit is waarlik ideaal en opwindend.

Gesukkel om die plek te kry, maar was baie verras. Alles het goed afgeloop. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daarheen gaan en sal hopelik langer wil bly.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dankie Christiaan. Julle was volmaakte gaste en ons sien uit na julle volgende kuier.
John en Chanie

Paradise Self-Catering Units
Pierre R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon.

Die eenheid is redelik goed geleë, netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Ons gaan weer volgende jaar bespreek. Die eienaars moet net kyk na 'n trappie wat effe los was.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dankie, Pierre.
Dit was 'n plesier on julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier. Die trappie is klaar reggemaak.

John & Chanie

Paradise Self-Catering Units
Magriet L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die gasheer was baie vriendelik en die plekkie was pragtig! Net 'n paar minute se stap van die strand af. Sal dit beslis aanbeveel en kan nie wag vir ons volgende besoek daar nie!

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Magriet en familie het 'n week lank in Paradise 2 gebly. Hulle is vriendelike, opregte mense en was 'n plesier om te gasheer. Hulle het die huis in perfekte toestand verlaat. Ons sien uit na hulle volgende kuier.

John en Chanie

Paradise Self-Catering Units
Grant M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek.

Wat 'n wonderlike plek met uiters vriendelike gashere en 'n pragtige see uitsig. Baie skoon en sal beslis terug gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic weekend.

What an amazing place with extremely friendly hosts and beautiful sea view. Very clean and will definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Thank you for spending some time with us in Paradise, Lorenda. It was a pleasure to meet you and enjoy your warm and friendly nature. Hope to see you again in the future.

Regards,
John and Chanie

Paradise Self-Catering Units
Paulette W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts, clean and wonderful beach with great swimming spot for us and our pooches.

John and Chanie were great hosts and we felt very welcome. They showed us to our cottage which was lovely and clean and had everything in we needed. The extra bonus was DStv Premium which hubby was happy with. It's a great little cottage for two and pets are allowed by arrangement so our spaniels loved it. Also nice that there is a gate that we could keep closed for the dogs, but could still sit on the patio. The beach can be accessed through a pathway about 500m from the cottage and very safe to swim. Even our pooches loved swimming in the waves. Definitely a great place to visit - pure paradise!

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Paulette, hubby and spaniels were a pleasure to meet and to host. The dogs were well behaved and Paulette even brought all her own linen. She left the cottage in perfect condition afterwards. Thank you!

Paradise Self-Catering Units
Pieter M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die perfekte plekkie vir 'n naweek wegbreek. John en Chanie het ons met oorgawe verwelkom en ons dadelik laat welkom voel. Die blyplek was skoon en netjies, en alles wat jy sal nodig het is daar. Dit het gevoel soos "home away from home". Die lekkerste en beste selfsorg-woonstel wat ons nog in gebly het. Ons gaan definitief weer terug. Dankie, John en Chanie.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Maylene en haar man het vir 3 nagte gebly. Chanie en ek het dit geniet om met hulle te gesels en was aangenaam verras dat hulle die huisie so skoon gelaat het as waneer hulle aangekom het. 'n Vriendelike paartjie wat ons graag weer wil sien.

Paradise Self-Catering Units
Rodney D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs, die gasvryheid, die vriendelikheid, en waarde vir geld.

Ek sal die B&B enige tyd aanbeveel aan enige person. Weereens die ontvangs op die dag van ons aankoms was asemrowend. Die vriendelikheid en netheid en dis op die ideale plek gelees. Ek gee die B&B 10 uit 10.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Rodney was die perfekte gaste. Hulle het vir byna twee weke gebly en gedurende daardie tyd het ons hul rustige maar vriendelike manier geniet. Hulle het die huis in perfekte toestand verlaat. Dankie. Sien julle weer, hopelik.

Paradise Self-Catering Units
Lianka L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig met geen geraas van enige aard!

Ons het so lekker gebly! John en Chanie het ons ontvang met groot gasvryheid! Die hele tydperk van ons verblyf was vreeslik lekker en als wat jy nodig het is in die huis! Lekker kuierplek buite!

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Lianka en familie was 'n absolute plesier om te he vir vier aande. Hulle het goed gekommunikeer met ons die heel tyd en die plek netjies gelos. Hoop om hulle weer te sien.
John Mountford

Paradise Self-Catering Units
Terry V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, was a pity about the rain, but beautiful clean venue.

We had a lovely time in Paradise Island. We were just sad we could not enjoy the beaches as the weather wasn't great.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Sorry about the weather, Terry. I wish I could do something about it but haven't figured out how yet. It was such a pleasure to meet you. All the best in Durban.
John

Paradise Self-Catering Units
William B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend van die eerste groet tot die totsiens.

Ek en vroulief het 3 aande daar spandeer. Sal die plekkie met graagte aanbeveel. Alles wat jy soek vir 'n lekker rustige kuiertjie by die see. Vyf minute se stap vanaf see. Netjiese plekkie met die vriendelikste eienaars. Absoluut veilig. Braaigeriewe en WiFi uitstekend. Waarde vir geld.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dit was so 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is 'n warm, vriendelike paartjie wat ons uitsien om weer in die toekoms te ontmoet en die woonstel is in 'n perfekte toestand gelaat.

Dankie.

Paradise Self-Catering Units
Arno J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, rustige verblyf gewees.

Kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Arno was 'n plesier om te he as 'n gas. Hy is 'n aangename jong man met baie goeie maniere. Hy het die plek netjies gelos en ons ons sal hom enige tyd aanbeveel.
John en Chanie

Paradise Self-Catering Units
Denver Y - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denver Y
Gesin met klein kinders

Superb place with great views.

Enjoyed our stay here. Very helpful and friendly hosts and not so in your face. Cosy beds and everything generally clean and easily accessible. Not being able to use the garage was not good. My car had to park outside with no reduced rate regarding this matter.

Leo D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

By aankoms baie vriendelik verwelkom deur John en Chanie, hulle het ons en ons 2 yorkies, dadelik laat tuis voel. Die eenheid was baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het is daar. Die stil en breë strand baie naby. Baie veilige en rustige omgewing. Kortom baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Leo en sy vrou het vir amper twee weke gebly en was voorwaar droom gaste om te kan huisves! Hulle is 'n baie vriendelike paartjie met hul Yorkies, en het die plek silwerskoon en netjies agtergelaat. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete,
John en Chanie

Paradise Self-Catering Units
Fransie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie R
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi.

John en Shanie het ons baie tuis laat voel. Soos vreemdelinge daar aangekom en met 'n seer hart weggery. Baie vriendelike mensies. Die verblyf was fantasties, pynlik netjies en als wat jy nodig het is daar. Eenheid groot en gerieflik ingerig. Sal die verblyf enige tyd kan aanbeveel. Baie veilige area met pragtige skoon, breë strand. Sonsopkoms en sonsondergang is prentjiemooi. Ons was goed uitgerus en reg gewees vir die langpad huis toe. John en Shanie, baie dankie vir als, julle gaan ons definitief weer sien.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dit was so 'n plesier om Fransie, Johan, Ouma en Chloe te gasheer. Hulle is 'n warm en vriendelike familie en ons was regtig jammer dat hulle nie langer kon bly. Ek en Chanie hoop dat u terugkom vir 'n ander besoek.

Paradise Self-Catering Units
Jo-anne S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, netjies en gesellig.

Gasheer en gasvrou het ons vriendelik verwelkom. Ons drie het baie welkom gevoel en ons wittebrood baie geniet. Baie dankie dat ons ons African Grey kon saambring.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Ons is bly dat Jo-anne, Daan and Buddy, die African Grey, besluit het om hulle wittebrood by ons deur te bring. Hulle is 'n vriendelike paartjie wat die plek silwerskoon en netjies agtergelaat het. Buddy se vrolike gefluit in die oggend was 'n bonus.

Paradise Self-Catering Units
Monus A - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die beste en vriedelikste plek.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Dit was 'n plesier om Monus en Kobie as gaste te he. Hulle was baie vriendelik en het die plek silwerskoon gelaat. Ons sien uit na julle kuier in Desember.
John & Chanie

Paradise Self-Catering Units
Johan M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and comfortable.

This is a beautiful, comfortable place. Nearby the sea and with everything you need. Wonderful and friendly hosts. Definitely worth the money. Will recommend this unit to everybody.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Johan and his wife were a most pleasant couple who communicated well with us in advance and left the suite in perfect condition. Highly recommended guests.

Paradise Self-Catering Units
Conny V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful spot.

The unit is so clean and so beautifully decorated with a nice area outside. Charming lady of the house.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Delightful, friendly, and happy couple. Such a pleasure to host. They left the house in perfect condition. Thank you for coming.

Paradise Self-Catering Units
Bronwen E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen E
Enkelreisiger

Spotless, comfortable, perfect

I stayed at Paradise Self-Catering Units for 3 days and it was the perfect venue, with everything necessary to be comfortable, self cater and relax. Three minute walk to the most beautiful, clean and empty beach, and an easy drive to Jeffrey's Bay. I recommend this venue to anyone looking for a quiet, private and immaculate venue, and Charnie was a great hostess.

Charles W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Gesin met klein kinders

Gerieflikle verblyf teen 'n baie billike prys.

Die eenheid was baie netjies en gerieflik ingerig. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons moes heelwat vroeër daar wees as die gewone inkloktyd om aan te trek vir 'n troue. Ons kon die eenheid twee ure vroeg kry sonder enige probleme of ophoud.

Elna W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome holiday.

The accommodation is in a perfect location, close to the beach and safe.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Elna and Brad stayed for a week. We enjoyed the few occasions we had to chat and found them to be a pleasant, respectful and an interesting couple. They communicated well in advance of their arrival and left the suite in perfect condition. Highly recommended.

Paradise Self-Catering Units
Maryke D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D
Gesin met klein kinders

Netjiese, gerieflike verblyf - waarde vir geld!

Vriendelike ontvangs, baie gasvry. Netjiese, smaakvolle en ruim verblyf vir 'n gesin van vyf. Volledig toegerus met tot strand speelgoed vir kinders en basiese benodigdhede soos melk, koffie, skottelgoedseep, ens. in kombuis. Sal definitief weer daar gaan kuier en hopelik langer vertoef. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Oopkop ouers met 3 kinders en hul katjie, 'n lieflike familie. Kom kuier enige tyd weer.

Paradise Self-Catering Units
Eulogy M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulogy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful getaway from busy life.

Very welcoming and pretty.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Eulogy and her partner were perfect guests - they communicated well in advance, were friendly, polite and pleasant to talk to, respectful of the property and left the suite in a good condition. Highly recommended.

Paradise Self-Catering Units
Riaan P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf naby die strand en eienaars wat jou baie welkom laat voel.

John en Charnie het ons dadelik laat tuis voel en selfs vir ons 'n geskenkie gegee vir Kersfees. Baie skoon en netjies, stapafstand van die strand met 'n mooi see-uitsig.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Riaan en sy pragtige familie het vier nagte by Paradise 2 gebly. Hulle is vriendelike en oop mense en Chanie en ek het dit geniet om hulle te leer ken. Hulle het die huis in volmaakte toestand verlaat. Ons hoop hulle sal terugkeer wanneer hulle volgende in Paradise Beach is.
John Mountford

Paradise Self-Catering Units
Lourens V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie skoon en netjies.

Die gasheer en -vrou is baie aangenaam, dit maak oorslaap baie lekker. Sal beslis aanbeveel.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Lourens en sy vrou was 'n plesier om te gasheer. Hulle was vriendelik, het goed gekommunikeer en die suite in perfekte toestand verlaat. Hulle is welkom om enige tyd terug te stuur.

Paradise Self-Catering Units
Jaco F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon, privaat, perfek.

Die eienaars is baie vriendelik. Dit is regtig alles en meer wat jy nodig het as jy wil ontsnap van die besige gejaag. Dit was so lekker om nie al die basiese benodighede saam te vat nie, want alles is reeds daar. Alles was mooi skoon en perfek. Die pragtige, skoon strand is 'n klipgooi weg! Ons sien julle weer.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Jaco was die perfekte gas. Hy het goed gekommunikeer en betyds aangekom. Hy en sy metgesel was vriendelik, respekvol en het die suite so skoon en netjies gelos soos hulle dit ontvang het. Sulke jong mense is ons hoop vir die toekoms. My vrou en ek hoop hy sal weer besoek.

Paradise Self-Catering Units
Hans M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie heerlike wegbreek vir 'n paar dae.

Wat 'n heerlike wegbreek van vier aande was dit nie. Ons is baie vriendelik ontvang deur John en sy vrou. Hulle is wonderlike mense! Die eenheid was baie netjies en skoon en al die basiese benodighede was daar. Ons het heerlik gebraai en die rustige atmosfeer baie geniet. Dis 'n stil area met geen geraas. Dit is slegs 'n paar minute se stap na 'n stil en rustige byna privaatstrand. Ons kan dit werklik aanbeveel en sal beslis weer hier besoek aflê. Nogmaals dankie aan die gasheer- en vrou. Julle is pragtige mense.

Paradise Self-Catering Units's terugvoer

Liewe Hans en familie
Dankie vir julle vriendelike woorde. Met julle hartlike persoonlikhede was dit voorwaar 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
John en Chanie

Paradise Self-Catering Units
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstanlaan 34, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE3HVkEr284OULBx8PJovsHHT7dz3U7Vs2jcZHETmMiQWQdSttR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 34 Lorstan Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.113183552205 24.876334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za