Paradiso 3
5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Mervin Place, 3 Paradiso, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paradiso 3 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai en is 350 m van die strand af geleë.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en toilet. Alle linne word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea en hoofslaapkamer het lugversorging.
Die hoofleefarea beskik oor 'n sitkamer en eetarea. Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.
Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n gemaklike sit- en eetarea en 'n TV. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike patio-area met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Mervin Place, 3 Paradiso, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Mervin Place, 3 Paradiso, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang