+72
Selfsorg in Venterskroon

Paradyskloof Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Koos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

'n Heerlike wegbreek in die natuur. Paradyskloof is regtig pragtig! Die eenheid is baie gerieflik en die omgewing is baie rustig. Esme is 'n uitstekende gasvrou en het baie seker gemaak alles is perfek en silwerskoon in die huis. Daar was soveel ekstras in ons eenheid wat mens nie van 'n selfsorgeenheid verwag nie. Ons het heerlik gestap op die plaas. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat wil rus en vars lug skep. Die suurdeegbrood van haar skoonseun was regtig besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was so aangenaam met julle hier op Paradyskloof. Dit is gaste soos julle wat ons bedryf so aangenaam maak. Vriendelike groete.

Leonard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Warm hospitality, scenic, peaceful and memorable nature escape. Warm and welcoming hosts shared wonderful knowledge about the area’s history and activities. The thoughtful touches like the fresh pecan nuts and ordering farm-fresh eggs and milk with freshly baked sourdough spoke to their genuine hospitality. We appreciated the little extras like charging stations and up-to-date magazines. We loved exploring the trails up the koppie, to the waterfall and along the river, and cooling off in the pool with a stunning view on a hot day. A true gem to visit for peaceful moments and unforgettable memories in nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Thank you so much for the thoughtful review. We really appreciate your time and effort in this regard. You are always welcome here at Paradyskloof.

Helgard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig en rustig! Wat ’n fantastiese plek! Die eenheid was pragtig skoon, netjies, modern en uitstekend toegerus. Dit is heerlik stil en rustig, met lieflike staproetes teen die berg en langs die rivier. Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na ’n rustige wegbreek. Esme was baie vriendelik net daatlik gehelp indien nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons waardeer die tyd en moeite om dit te skryf. Resensies soos hierdie maak alles wat ons doen soveel meer die moeite werd. Vriendelike groete.

Mary-Jane M
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Relaxing and fun. Spacious, relaxing, fun and worth visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Thank you so much for leaving the review. There are currently road works taking place on the gravel road. Hopefully 'ligging' will score a 5 as well next time

Christine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Beautiful place to recharge. Peaceful, lovely to be in nature. The cottage was charming and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Pragtige, rustige en aangename omgewing en verblyf. Baie lekker gebly, gasheer en gasvrou baie vriendelik en bedagsaam. Absoluut uit hul pad gegaan om ons te bederf en na elke moontlike behoefte om te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Baie dankie Stefan vir die resensie. Soos altyd was dit weer vir ons 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Vriendelike groete. Esmé

Melissa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Pragtig, netjies en hartlik verwelkom. Wat 'n pragtige plaas, ons het heerlik gebly en ook ons funksie daar gehou. Alles was na wense en die verblyf is pragtig! Geniet dit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons die mooi resensie te skryf. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer hier op die plaas. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete.

Leonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige plaasverblyf. Ons het in Suikerbekkie gebly, alles wat jy nodig het plus die ekstratjies. Heerlike nartjies, pekaneute van die plaas. Die huisie is smaakvol gemeubileer en alles is netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Esmé is gasvry en het vir seker gemaak ons het als wat nodig is tydens ons verblyf. Heerlik op die stoep gesit en die natuur om ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Hoe aangenaam met julle hier op die plaas, Leonie. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie vir ons te skryf. Ons kyk uit na die volgende kuier! Altyd welkom hier. Vriendelike groete. Esmé

Marina W
1 nag
5.0
Jul 2025

Ongelooflik! Esmé gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel en haar aandag aan detail maak die plek perfek. Sal vir seker weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Paradyskloof Guest Farm
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons so 'n vriendelike resensie te skryf. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom hier. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esmé Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 428
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 428
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 428
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 3 Of Farm Buffelskloof, Venterskroon, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA806e7527c09a2f864bd2a0ed622fb9676e0705807aec14114b8128811e3f47134b0bd48103f91db04041a97c99a671303402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 428 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 3 Of Farm Buffelskloof Venterskroon 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.869493 27.285808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang