Pastorie Kampeerterrein
Beskrywing
Elke kampeerplek kan tot 4 gaste akkommodeer. Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Gaste het toegang tot braaigeriewe, piekniektafels, elektriese punte en warm water in die storte.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang