Patcham Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Patcham Place bied luukse 4-ster-verblyf in die hartjie van Clarens, Oos-Vrystaat. Hierdie gastehuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat gemak, rustigheid en bergdorpie-sjarme soek.
Die eiendom het 7 onlangs opgeknapte Deluxe- en Klassieke Kamers, elk met uitsigte oor die Rooiberge of die tuin, wat plaaslike voëllewe lok. Alle kamers beskik oor ekstra-lengte koninggrootte-beddens met 400-draadtelling Egiptiese katoenlinne, en elektriese komberse in die winter. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, Charlotte Rhys-geriewe en weggooibare pantoffels.
Kamergeriewe sluit in lugversorging, 42-duim slim-TV's met DStv-gastehuispakket en Netflix, tee- en Nespresso-koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie of lessenaar, en 'n kluis.
Gaste kan 'n plaas-tot-tafel-ontbyt in die knus eetkamer geniet, wat lei na 'n glaskonservatorium met uitsig oor die tuin en Rooiberge - 'n privaat en ontspannende omgewing om die dag te begin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Patcham Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang