6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Patches Place is in Jeffreysbaai geleë. Buiten die waterwurms, bied dié vakansiedorpie ook Paradys- en Dolfynstrand.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed. Die sitkamer het ook 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Die patio bied 'n see-uitsig in die verte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Patches Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang