Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Wavecrest

Patches Place

6 gaste

2 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Patches Place is in Jeffreysbaai geleë. Buiten die waterwurms, bied dié vakansiedorpie ook Paradys- en Dolfynstrand.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed. Die sitkamer het ook 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Die patio bied 'n see-uitsig in die verte.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Igna J
5.0
Ons het lekker gekuier en was baie ontspannend gewees. Ons het baie lekker gekuier. Gasvryheid en vriendelikheid was uitstekend.
Sep 2025
Gaynor R
Gesin met tieners
5.0
We all enjoyed our stay and a good host. Thank you Oom Johan. Our stay was very nice. The place was comfy and our host was very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Vernon D
Gesin met klein kinders
4.8
Dit was baie gerieflik en gemaklik. Ons kon lieflik ontspan. Ons as gesin is baie beïndruk met die gasvryheid en die manier hoe ons ontvang was.
Mei 2025
Braten S
Besigheidsreis
4.6
Gerieflik. Baie vriendelike mense. Genoeg slaapplek en mooi uitgelee. Sal graag aanbeveel.
Des 2025
Amelia B
Saam met vriende
4.6
Perfect budget accommodation. My son and his friends stayed there for the surfing competition and they enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Patches Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXig427bE4rUmcasayxANyxF6smo29SToCtIRuEfB5nTiO73hH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 75 Nell Van Der Poll Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.026964 24.921907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang