2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4A Lindsay St, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Peace and Tranquillity is 'n suite op die eienaar se perseel in Hunters Home in Knysna. Die eiendom is ongeveer 750 m vanaf Knysna se Gholfklub, restaurante en winkels in die omgewing.
Hierdie tuinwoonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor oopplan-leefruimtes. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die suite het 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n tafel vir 2. Gratis WiFi toegang is beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die eiendom is ongeveer 4 km vanaf Bollards Bay Beach, 4,5 km vanaf Knysna SSK, die Knysna Waterfront en ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4A Lindsay St, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Peace and Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4A Lindsay St, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang