+21
Selfsorg in Centurion

Peaceful One-Bedroom room 3

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.5
Veiligheid
3.0
Angelique Storbeck & D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2026

Onaangenaam. Nee. Ons het eerder meer by vriende gebly. Dit was glad nie wat ons verwag het nie. Geen ander gastehuis waar ons was, het van ons verwag om self skottelgoed te was nie. Daar was by ander gastehuise skoonmaakdiens. In die gastehuis was daar ook niemand om ons te verwelkom nie. Toe ons by die hek kom, het 'n man van binne die erf met ons probeer kommunikeer, wat veroorsaak het dat ons hom nie kon hoor nie. Toe ons uiteindelik kon inkom, het hy net die sleutel gegee en gesê watter kamer ons sin is. Daar was nie vir ons ordentlik gegroet en na ons kamer gewys nie. Toe ons wou uitteken, moes ek 'n WhatsApp boodskap stuur en vra wat ons moet doen. Hulle het net gesê om die sleutel in die boks by die hek te sit. Ons het 'n dag voor die tyd uitgeteken.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Celeste R
1 nag Besigheidsreis
2.4
Jan 2026

N1 highway geraas 24/7 nie goed. Baie erg geraas, huis is lanks die N1 en die geraas hou nie op nie. Die incheck kan beter gedoen word, mense in die huis moet opgelei word. TV het nie gewerk nie. Jy moet twee stelle trappe klim met tasse, verby wasgoeddraad en vuil dromme. Glad nie professioneel nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Vanessa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

106 Akkerboom, Pretoria, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c6d9f8bff1591ad90b7646ab7248570c1aeced9d96b01aa5afac5ca11deb882c7b1e6981850c5b584ada9b7b1f00ac514a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 106 Akkerboom Pretoria 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8682936 28.1878457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang