Peaceful Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asseblief daarop;
- Die 3 selfsorg-eenhede kan saam aan groepe van 16 gaste verhuur word;
- Besoekers van buite word slegs teen 'n addisionele fooi toegelaat en slegs indien al 3 eenhede verhuur is;
- Gaste moet 'n vrywaringsvorm teken;
- Onder geen omstandighede sal geraasvlakke na 23:30 geduld word nie. Versuim om dit te doen, sal lei tot boetes wat van die deposito afgetrek word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1914 Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang