Peaceful Place
113 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Blue Diamond - Sake-/Gesinskamers
- Selfsorg
- Pink Diamond
- Selfsorg
- Blue Diamond - Luukse Seefrontkamer
- Selfsorg
- White Diamond
- Selfsorg
- Blue Diamond-woonstel
- Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let asseblief:
- Al 3 eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep van 16 gaste.
- Besoekers van buite word slegs toegelaat teen 'n fooi van R2000 en slegs indien al 3 eenhede bespreek is.
- Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
- Geen luide jolyt na 23:30 word toegelaat nie. Versuim om by dié reël te hou, sal tot boetes lei wat van die deposito afgetrek sal word.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 5000 moet direk aan die instansie betaal word.
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom