2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Vivier Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Peach House is 'n gesellige eenheid in 'n rustige area in Beaufort-Wes in die Karoo en dit is die perfekte oorstaanplek tussen groot stede.
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Dit is die ideale plek vir gaste wat in die dorp wil oornag voor hulle die pad verder aandurf. Daar is braaigeriewe op die perseel en braaipakkies kan vooraf en teen ekstra koste gereël word.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en WiFi is in die eenheid beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Vivier Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Peach House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Vivier Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang