+26

Peak Studios Cape Town

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 368A Main Road, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peak Studios Cape Town bied moderne selfsorgwoonstelle in die hartjie van Observatory. Die eenhede is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eiendom bied 7 stylvolle, volledig gemeubileerde ateljeewoonstelle, ontwerp met moderne gerief in gedagte. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en induksiestoof, wat gaste toelaat om ligte maaltye voor te berei. Die eenhede beskik oor 'n slim-TV, toegewyde werkspasie en hoëspoed-WiFi vir gaste se vermaak. Met veilige toegangsbeheer en 24-uur-sekuriteit kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf ervaar. Die gebou bied verskeie gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n wassery op die perseel, gemeenskaplike sitkamers en gratis veilige parkering.

Geleë net minute van Kaapstad se middestad, Tafelberg, die V&A Waterfront en die moderne woonbuurte Woodstock en Soutrivier, bied Peak Studios Cape Town nabyheid aan alles wat die Moederstad bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Ligging

  • 368A Main Road, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 155
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 155
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 368A Main Road, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b6f2918a58e5b032fe8904438c41584b1031ee8272ef708a20f3d7b0ed3bd843ea549b50d0d9b0af98b337a58f1ba7a7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2) 368A Main Road Observatory 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.937453871131 18.463181536372
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang