+11
Selfsorg in Champagne Vallei

Peak View Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

You won't find better in the valley. Excellent value for money, conveniently situated. Has all the amenities you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect for nature lovers and relaxation. Where do we start? Fantastic mountain views, peaceful and quiet. Super close to restaurants, outdoor activities and hiking trails. Pets are allowed (which is a big plus for us), secure parking, swimming pool, air conditioning, solar panels (so no danger of power failures) and so much more. Absolute value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
So pleased that you, Gert and Frostie (doggie), enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thank you, Tracey-Leigh, for your review. I am pleased that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you back in the future!

Aj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende verblyf. Fantastiese kothuis met genoegsame geriewe wat jy sal nodig hê. Ann is 'n uitstekende gasheer wat jou baie tuis en welkom sal laat voel. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Dankie AJ vir jou resensie. Ek is bly dat jy jou verblyf geniet het. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Louis V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Awesome en baie goeie waarde vir geld. Wooneenheid is ruim en goed toegerus met puik diens van die eienaars. Ons sal sonder twyfel weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Dankie Louis vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou en Miems weer te sien.

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Recommended. It is the second time that we have stayed there. It is well situated and economical. Ann is a lovely host too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thank you for your review. I look forward to hosting you again.

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike gasheer tussen die berge. Ann het ons baie vriendelik verwelkom. Die kaggel was elke dag gepak en die woonstel het alles wat nodig is. Binne ryafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Michael, dankie vir die resensie. Ek is bly dat jy die kaggel geniet het. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Ann is baie vriendelik en ons sommer dadelik tuis laat voel. Mooi omgewing, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Awesome place to be. It was an absolute gem of a place to stay with amazing views. Ann is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thank you, Donovan. I am so pleased that you all enjoyed your stay. Looking forward to maybe seeing you next year.

Pam E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A wonderful break in the Berg. We had a wonderful few days at Peak Cottage, everything was just as described and we were made to feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thank you, Pam. I am so pleased that you enjoyed your stay. Next time, bring your doggie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53d8c2d7bb691e14e42d3a8917a2fd02380ce68013a4a4c28a2d1c6772352431d86ae3d8aae4547b0a1bb67e450289bad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 D275 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.982202739248 29.49814081192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang