Pearl Rock Ballito Beach Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Ocean Drive, Shakas Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pearl Rock is in Shakas Rock, KwaZulu-Natal, geleë en bied pragtige see-uitsigte en is binne loopafstand van die strand.
Hierdie woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed wat uitloop op 'n balkon met 'n see-uitsig, en 'n badkamer met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank wat na die sitarea vloei, gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomopsies en WiFi vir jou vermaak. Die sitkamer loop uit op die dek met 'n dekbankie, hangmatte en 'n piekniektafel met 'n 180-grade see-uitsig.
Gaste kan veilige parkering en direkte toegang tot die strand geniet vir daardie sonsondergangwandelinge.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in om die getypoele te geniet, branderplankry by Willard's Beach, 'n wandeling deur die plaaslike markte te neem, of bloot die plaaslike restaurante te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51 Ocean Drive, Shakas Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Ocean Drive, Shakas Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang