Pearly-Inn
5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Melkhout Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
PearlyInn is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Pearly Beach, wat 'n gerieflike basis bied vir gesinne of vriende wat die omgewing besoek.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die leefarea het 'n slaapbank wat geskik is vir een kind. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV met DStv (beskikbaar op aanvraag), 'n binnenshuise braai met 'n rooster (gaste kan hul eie potjiepot saambring indien verkies), en 'n eetkamertafel in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en 'n volledige stel eetgerei en breekware.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Melkhout Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Melkhout Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang