+19
Selfsorg in Shaka's Rock

Pebble Beach

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Pebble Beach bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Ballito, stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na vakansieverblyf met 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV met satellietkanale en gemaklike rusbanke.

Dié lei na 'n groot balkon met sitplek en 'n buitebraai. Gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 257

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

51 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8f780d979a6a7e8029c03ebe7a399e4e15b5f07abd046d7dde131aa34d29f08bcac2d4e2d09ba98dc83dc0427238eef505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 51 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5158432 31.23042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang