+33
Selfsorg in Highlands Meander

Pebble Creek

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Helen Q
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

We had a great stay, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2024

Die huis het baie potensiaal maar alles is verwaarloos. Ons was hartlik verwelkom deur die gasheer en gasvrou. Die kombuis is swak toegerus vir 'n selfsorgeenheid. Daar is nie genoeg van elke item vir elke gas nie: slegs 4 koffiekoppies maar daar kan 8 mense slaap. (Glase ook te min). Die yskas het al ons vars produkte gevries, was groot skade. Die beddens is netjies maar die res van die huis is vol spinnerakke en stof. Die huis het baie potensiaal maar alles is verwaarloos, dus was ons kuier nie optimaal.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Nicol
Pebble Creek
Goeiedag Willie, baie dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om 12 stelle van alles te wees in die huis (dink die vorige mense het alles rondbeweeg tussen die twee huise en nie betyds terug geskuif nie). Ons sal daarna oplet in die toekoms. Die yskas was gediens nadat jy daar was en is uitgesorteer. Die plaasbestuur was ongelukkig siek gewees en alles was nie mooi nagegaan soos altyd nie.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.2
Sep 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nicol Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d1205c42dd70f7162bc9ef3dca1fe339c8b30b4535839e16630156cd2b953ee9b67cb4122e0db969b356cc2f025eff6427f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 3 5 1 4 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.473101226505 30.160556019448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang