LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+76
Gastehuis in Namakwaland

Pedroskloof Farm Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
David B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantastic! The host was amazing and the real boerekos was delicious! The setting next to the dam was so beautiful and relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Absolutely fantastic. We were 6 adults travelling together to celebrate our daughter's 50th birthday. We could not have chosen a better place - the accommodation was excellent, food (we had breakfast and dinner every day in the restaurant) was the best and the location superb. Host Sulene could not have done more to make our stay something we will never forget. Recommend without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Pragtig, vriendelik, gemaklik, mooi en heerlike etes - ons kom weer! Absoluut fantasties! Vanaf aankoms op die plaas is ons met vriendelikheid en warmte ontvang en Sulene het ons sommer dadelik soos familie laat voel. Die omgewing is pragtig! Stil, baie mooi en het soveel ekstras gebied - ons kon heerlik op die plaas stap, pragtige uitsigte geniet - en was spyt dat ons nie meer nagte bespreek het en meer kon verken nie. Die etes heerlik en met sorg en goeie diens voorgesit. Die kamer is ruim, skoon, netjiese beddegoed en gemaklik. Ons sien Pedroskloof vir seker weer - en dan wil ons die 7 geslagte o pie plaas geskiedenis en stories hoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella P
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Uitstekend. Absoluut uitstekend! Beeldskone skoonheid en natuur, stunning huisie, nog beter gashere ️ 5-stêr ervaring met ongelooflike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie lekker daar gekuier en met ons gasvrou gesels. Dis 'n pragtige plaas. Baie mooi daar en alles was mooi en netjies. Beddegoed netjies met die sagste handdoeke. Baie vriendelike mense. Ons het ook die heerlikste ontbyt daar geëet. Ek sal graag weer soontoe wil gaan. Die hele omgewing en alles bymekaar het dit die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was werklik 'n besondere ervaring! Pedroskloof is in 'n baie besondere omgewing geleë. Ons het die rustige plaasatmosfeer baie geniet. Die eenheid, Ou Werf, is smaakvol en gerieflik met alles wat nodig is om te oornag. Sulene is 'n innemende gasvrou wat ons daadwerklik tuis laat voel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

Heerlike plaaslewe en rustige atmosfeer! Lekker, lekker, lekker! Heerlik rugby gekyk saam met goeie geselskap! Lekker stories en lekker gelag!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erdine D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Soos hierbo. Ons het twee heerlike dae op Pedroskloof deurgebring. Ons het gestap en fiets gery en gebraai en lekker ontspan. Wat 'n voorreg! Sulene en Berto is baie gasvry en niks is moeite vir hulle nie. Ons sal baie graag weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige omgewing, wonderlike gasvrou en heerlike kos. Ons het kom blomme kyk, en meer as dit gekry! Die omgewing was vir ons onbekend, en wat 'n verrassing was die berge en die groen omgewing! Sulene is 'n mense-mens, en haar kos is voortreflik. Ons sal beslis weer kom om die staproetes ook te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, mooi. Pragtige ligging. Ideale plek indien jy opsoek is na 'n pragtige plaasverblyf. Ou Werf is 'n skoon en netjiese eenheid, met alles wat jy benodig. Pragtige uitsig met 'n stoep en buite braai. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang