+48
Selfsorg in Sederberg

Pendoornkraal Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Billy's Tented Camp
Selfsorg
Sunka's Cabin
Selfsorg
Dassie Rock Wild Camp
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Vermy die landerye wanneer toerusting in werking is, en hou troeteldiere onder streng toesig.
Wees versigtig vir wild soos luiperds, ystervarke en slange; hulle is wild en moet gerespekteer word.
Rook binnenshuis is verbode. Raak asseblief verantwoordelik van sigaretstompies weg.
Vlieënde hommeltuie en rotse klim vereis vooraf goedkeuring van die eienaar.
Die gebruik van vierwielmotorfietse, motorfietse of veldry-4x4-voertuie word nie toegelaat nie.
Die speel van harde musiek word nie toegelaat om die rustige omgewing te handhaaf nie.
Oop vure kan tydens winderige toestande beperk word om veldbrande te voorkom.
Gaste het toegang tot die eiendom op eie risiko. Die eienaar is nie verantwoordelik vir diefstal, verlies of skade nie, en alle eise word laat vaar, insluitend dié wat voortspruit uit nalatigheid. Inskrywing impliseer aanvaarding van hierdie bepalings.
Vriendelike hondjies is welkom solank hulle te alle tye onder jou toesig bly. Klein kinders/babas kan ook geakkommodeer word met vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Algeria Road, Nieuwoudts Pass, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a390b95c913a1452dcfb07fdf55def3f192a6a869cde05aa546b337f049c4f3881566c3f6e346843cad9316240af74b799c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Algeria Road Nieuwoudts Pass 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351659118841 18.988351404667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang