+48
Selfsorg in Sederberg

Pendoornkraal Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
John J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Restful, relaxing, stunning location. We had a wonderful time, the silence and beautiful surrounding nature were exactly what we were looking for. The accommodation was neat and comfortable, and we will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hano J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Ons het ’n ongelooflike lekker naweek in Billy’s Tented Camp gehad. Die tente en klubhuis was netjies en gemaklik, die atmosfeer was rustig en die natuur rondom ons was pragtig. Alles was beskikbaar wat mens nodig gehad het om kos en vuur te maak. Ons het regtig die wegbreek geniet. Baie dankie vir die gasvryheid, ons sal beslis weer terugkom en dit vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Exceptional! Just love this place! It is very well equipped and so tranquil. Mia is a great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. Very awesome! Enjoyed the peacefulness, just very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoë D
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Peaceful and relaxing stay between majestic rocks. Beautifully located tents with the most comfortable beds. A very memorable stay. So many walking trails to choose from that three days was definitely too short a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Rustig en privaat. As jy rustigheid soek met geen geraas, is dit die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netjies, alles beskikbaar, rustig. Ja, baie ek al weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Lekker. Ons het ons tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Puik plek, weggesteek. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Great time to reflect on life. Nice facility minus the spiders. The site is good and the pool is great, but we were really put off by the nest of spiders in the main room. I know what your answer is to that, but I have to say that it is not a good enough answer for me. It spoiled our stay because we were not able to sleep well once we knew the place was infested with spiders.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Algeria Road, Nieuwoudts Pass, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a390b95c913a1452dcfb07fdf55def3f192a6a869cde05aa546b337f049c4f3881566c3f6e346843cad9316240af74b799c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Algeria Road Nieuwoudts Pass 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351659118841 18.988351404667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang