Beskrywing
Die woonstel is 'n ateljee-tipe woonstel met 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n buitetafel en -stoele. Die woonstel het 'n plafonwaaier en kombuistafel. Daar is ook 'n TV met DStv se basiese kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ander geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
Rook is verbode.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen ekstra gaste of kinders word toegelaat tensy vooraf gereël nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 3 koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis wat toegerus is et 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Verder is daar 'n TV met DStv se basiese kanale, braaigeriewe en 'n onderdakstoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen ekstra gaste of kinders word toegelaat tensy vooraf gereël nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Pennington Drive, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang