Pennington Akkommodasie by Pennington Retreat | LekkeSlaap
+17
+17

Pennington Retreat

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington Retreat is in die klein kusdorpie, Pennington, 12 km van Scottburgh en 85 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers.

Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 8. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode. Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.

Die strand is net 600 m van die perseel af. Gaste kan van die braaigeriewe buite gebruik maak en daar is 'n stoep met sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Pennington Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennington Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADmlbjevGSKwTzuKNuOEZKiCIp0Ke2hreHu6jTqKupgWgpur62V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Pennington Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.381712270437 30.691496007382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za