Pennywhistle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 De Hulk Way, Penhill, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pennywhistle is 'n knus ateljee-eenheid in Penhill Estate, 'n voorstad in die Wes-Kaap, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n paartjie of 'n solo-reisiger.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea het gemaklike sitplek, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, lugbraaier, ketel en mikrogolfoond.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë, 17 km vanaf Somerset-Wes, 20 km vanaf Stellenbosch en slegs 7 km vanaf die lughawe, wat 'n veilige en rustige basis vir u verblyf bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 71 De Hulk Way, Penhill, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 De Hulk Way, Penhill, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang