Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (6)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kuilsrivier

4.2 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Kuilsrivier van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Kuilsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kuilsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuilsrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuilsrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kuilsrivier Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier

Arend Slot Air BNB bied gerieflike verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste in Kuilsrivier. Dit het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Albei eenhede het 'n privaat ingang. Elke oopplan-eenheid het 'n du...

40% af Winteraanbod!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier

Cape Pine Guest House is in Kuilsrivier 700 m van 'n sportkompleks af. Die gastehuis het 4 kamers met lugversorging met gratis WiFi en 'n privaat badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brantwood, Kuilsrivier

Suzie's Coffee Shop Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middage...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier

Cammy's Guesthouse bied verblyf in selfsorg-ateljees wat onlangs opgeknap is. Dié ateljees het elkeen hul eie ingang en is in 'n rustige woonbuurt in Kuilsrivier naby openbare geriewe geleë. Elke oopplan-ateljee ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier

Outentiek, privaat en betowerend. Selfs al is Langverwagt naby beide Kaapstad en Stellenbosch, is dit 'n hawe van klassieke skoonheid, stil, plattelandse bekoorlikheid en elegansie. Antieke eikebome, historiese arg...

10% af Winteraanbod!
VanafR480
R432
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuilsrivier

Turning Point Bed & Breakfast is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dit word omring deur winkelsentrums, strande, hospitale, 'n polisiestasie en die Zevenwacht Wedding Venue. Die verblyf is ook stapafstand vanaf fabrieksw...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR490
R368
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier

Mauya Cottage is in die lowerryke Mabille Park, 'n voorstad van Kuilsrivier geleë. Dis in 'n rustige omgewing, waar baie inwoners stap, draf of met hulle honde gaan stap. Die verblyf bestaan uit 1 Mauya-kothuis e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kuilsrivier

95 Sandylands is in 'n veilige kompleks in Kuilsrivier, Kaapstad geleë. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers of 'n klein gesin. Dit is naby verskeie winkels en restaurante geleë, insluitend die Zevenwacht Wyn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kuilsrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]