3 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pension Pelham Park is 'n gemaklike tuinkothuis in 'n stil en veilige omgewing naby die Universiteit van KwaZulu-Natal Pietermaritzburg-kampus, Oribi-lughawe, Maritzburg College, Girls High en Epworth School. Die eiendom is naby winkels en ander geriewe en slegs 4 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bevat 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea, baie gesinsvriendelik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staande waaier en die en suite-badkamer het 'n privaat stort en daar is 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en daar is nog 'n enkelbed in die leefarea.
Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel en 'n wasbak vir skottelgoedwas. Die sitkamer het sitplek en 'n aparte werkarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pension Pelham Park het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang