LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pension Pelham Park | LekkeSlaap
+5

Pension Pelham Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pension Pelham Park is 'n gerieflike tuinkothuis in 'n stil en veilige area naby die Universiteit van KwaZulu-Natal se Pietermaritzburg-kampus en Oribi Lughawe. Die eiendom is naby winkels en ander geriewe en dis net 4 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staanwaaier. Die badkamer het 'n privaat stort en 'n aparte toilet.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n wasbak. Die sitkamer het sitplek en 'n aparte werksarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Pension Pelham Park sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06c6bba9aa7fba19e1484514faeccbd38dd19e8ab8c098f94d0f698744729f4c1b7194ef66573f95d9f0c1c178c0f99a00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 112 Jesmond road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.63314 30.39671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!