Pick your preferred language

English

Afrikaans

+7
Selfsorg in Pietermaritzburg

Pension Pelham Park

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Pension Pelham Park is 'n gerieflike tuinkothuis in 'n stil en veilige area naby die Universiteit van KwaZulu-Natal se Pietermaritzburg-kampus, Oribi Lughawe, Maritzburg College, Girls High en Epworth School. Die eiendom is naby winkels en ander geriewe en dis net 4 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n staanwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n privaat stort en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, klein oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, ketel en 'n wasbak. Die sitkamer het sitplek en 'n aparte werksarea.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pension Pelham Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06c6bba9aa7fba19e1484514faeccbd38dd19e8ab8c098f94d0f698744729f4c1b7194ef66573f95d9f0c1c178c0f99a00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 112 Jesmond road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.63314 30.39671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang