Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof en ander basiese toestelle.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 19 km grondpad na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 'n solder en 1 badkamer. Die slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die solder het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en ander basiese toebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 19 km grondpad na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 5 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n solderkamer en 1 gedeelde badkamer. Die slaapkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die solderkamer 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof en ander basiese toestelle.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 19 km grondpad na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 7 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solder en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die solder het 3 driekwartbeddens en 'n dagbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die plaas en die meer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 19 km grondpad na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lodge het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Drie van slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Twee kinderbeddens kan op versoek bygevoeg word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus is. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na die stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die plaas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 19 km grondpad na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Penwarn Manor is 'n groot selfsorg-eenheid met 7 slaapkamers. Elke kamer het sy eie privaat en suite-badkamer. Groot oopplan-eetkamer en -sitkamer met TV en deure wat oopmaak na die grasperk met uitsig oor die dam. Volledig toegeruste kombuis en verskuifbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 19 km grondpad na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bushman's Nek Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 47 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang