2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 79A Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Peony Nest is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 in Harrismith.
Die woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer ontspan.
Die eenheid het 'n onderdak-area en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan die Stadsaal, 'n nasionale monument, en die Wildflower-tuine wat in 1967 gevind is besoek. Speel 'n rondte gholf by die Harrismith Buiteklub of verken 'n voetslaan- of bergfietsroete in die Platberg Wildreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 79A Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Peony Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
79A Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang