3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Soetdoring Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Peperboom Selfsorg Woonstel is 'n knus selfsorgwoonstel in Bloemdal met slaapplek vir 2 gaste wat rustige, gerieflike oornagverblyf soek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolf, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n koffietafel en stoele, en die eenheid het ook 'n tuin met 'n braai-area. Vleispakkette kan vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Soetdoring Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Peperboom Selfsorg Woonstel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Soetdoring Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang