Peppertree Villa
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Peppertree Road, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Peppertree Villa is 'n moderne huis in die hartjie van Brackenfell. Die ligging is ideaal vir sakereisigers of 'n vriende- of familiewegbreek.
Die huis met lugversorging kan tot 8 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die 2 hoofslaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is 'n en suite-badkamer met een van die hoofslaapkamers en is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die gedeelde tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die derde het 'n toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Elke kamer het 'n slim-TV met stromingsdienste, terwyl die gemaklike sitkamer 'n slim-TV met DStv bied vir gaste se vermaak. Gaste kan ook die ruim patio, braai, tuinarea en swembad geniet.
Die eiendom is naby Hazendal Wynlandgoed, nabygeleë winkelsentrums en Kaapstad Internasionale Lughawe. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot die N1 vir daguitstappies na die V&A Waterfront en Tafelberg. Met 'n motorhuis met oorgenoeg veilige parkering, 'n alarmstelsel en laaikragvoorsiening, kan gaste gerus voel en 'n ontspannende verblyf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Peppertree Road, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Peppertree Road, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang