5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32B Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Perazim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die geskiedkundige dorpie, Worcester. Die woonstel het 'n sonnige balkon met uitsigte op die berge.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en groot lessenaar. Laasgenoemde slaapkamer kan ook dien as 'n kantoor.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die woonstel het gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die motorhuis.
Die woonstel bied toegang tot restaurante, koffiewinkels, hospitale, die KWV-brandewynkelder, olyfboorde, wingerde en The Barn Art and Glass Gallery. Die woonstel is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste kan berg- en padfietse huur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dianne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32B Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Perazim het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32B Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang