+10
Selfsorg in West Acres

Percy Perfect

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, sal aanbeveel vir oornag opsie. Vriendelike ontvangs, kamer ruim en voldoende vir 1 aand oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie dankie, alles was binne verwagting. Geriewe perfek. Dankie 100%. Netheid en geriewe puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Awesome. Ja, die verblyf was netjies en aangenaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndie B
1 nag
4.8
Feb 2026

Pleasant, safe and clean. Pleasant, safe and clean. They provided coffee, sugar, milk and bottled water. Very appreciative of that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. Very comfortable and clean. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful stay with all amenities thought of! The welcoming is always so warm and the room stay offers everything that you need. Appreciate the car being in the garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig en rustig en privaat. Absoluut ja, privaat en eienaars is baie vriendelik, hulle is aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag
4.8
Jun 2025

Defnitief waarde vir geld. Het lekker gebly. Dit was stil en rustig. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Aangenaam, alles beskikbaar. Ja, dankie. Gasheer en gesin was baie hulpvaardig en vriendelik. Kamer silwerskoon en alle geriewe beskikbaar en in puik toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Sal weer boek. Baie lekker gebly. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuODAxuhn9gdsy15e9c6bv4mU5CVSgJLdaW9fUs8RtWRvWtHLYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Percy Fitzpatrick 56 West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48825773957 30.954359646662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang