+19
Selfsorg in Clarens

Periwinkle Blue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Safe, spacious and well placed close to CBD. Our go-to breakaway destination, clean, quiet and safe. Love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Puik plek, baie netjies en mooi uitsig. Sal beslis weer daar woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Definitief 'n aanbeveling vir iemand, dit is 'n rustige, netjiese huis. Een van die mooiste huise wat ek al gebly het, definitief waarde vir geld. Ons het ongelukkig geen water op perseel gehad nie. Die Munisipaliteit sou dit regmaak, 2 dae sonder water?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Heerlik gebly by Periwinkle terwyl ons die Clarens-omgewing besoek en besigtig. Ek het my ma (87) en haar niggie (85) op 'n Vrystaat roadtrip geneem en geboek by Periwinkle vir ons twee nagte in Clarens en omgewing. Die twee grondvloer kamers was perfek en die twee dames kan nie uitgepraat raak oor Periwinkle nie, vinnige vriendelike ontvangs en toegang met duidelike instruksies oor hoe dinge werk. Die huis is skoon en netjies met alles wat mens nodig het vir 'n aangename besoek aan Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Skoon, netjies, goeie ligging en uitsig. Jul sien ons def weer! Baie lekker gebly, Periwinkle Blue is skoon en netjies en het voldoen aan ons benodighede. My kinders het dit baie geniet en die spasie was genoeg. Gaan def weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kiroshen R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful location and excellent accommodation. Excellent stay, the house is beautiful. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johmare B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik en gemaklik. Baie lekker, dankie plek, genoeg spasie en daaglikse diens is 'n lekker ekstra. Waarde vir geld vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolani J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap. Ons het heerlik gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Absoluut! Sal vir seker gou weer gaan! Wat 'n pragtige huis, skoon en veilig, en 'n asemrowende uitsig oor pragtige Clarens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandt J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Pragtige huis! Goeie ligging. Ongelooflike uitkyk oor die berg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cedric Khothatso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 5 501
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 501
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 501
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Van Der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ODY2YjY3LThkYmEtNDUxOC05YWQwLWNmYmY2YjZmMmM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 501 per nag, vir 8 mense 111 5 1 5 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514288764198 28.423704314179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang