4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Admiralty Way, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pezula Golf Villa 5 is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks op die Pezula Gholflandgoed in Knysna.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, koffiemasjien en 'n toonbank met sitplek toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan op die landgoed gholfspeel en die klubhuis-restaurant besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Barnedene Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Admiralty Way, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Golf Villa 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Admiralty Way, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang