Pezula Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Anchorage, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pezula Lodge is 'n moderne, kontemporêre selfsorghuis in Knysna, ideaal vir 'n gesin of groep vriende, en bied asemrowende uitsigte oor die vallei en strandmeer.
Hierdie huis het slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het 2 driekwartbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte bed met 'n privaat sitkamer en en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die aangrensende eetkamer het 'n lieflike eetkamertafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Daarbenewens, en vir gaste se gerief, is daar ook 'n wasmasjien, droër en 'n gaskaggel. Daar is ook nog 'n TV-kamer met gemaklike sitplek en 'n pooltafel vir gaste se vermaak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die pragtige uitsigte geniet wat die balkon bied met buitesitplek en 'n braai-area. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Anchorage, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Anchorage, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang