+33
Oord in Phalaborwa

Phalaborwa Safari Park a Forever Resort

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter G R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Okay. Badkamers was skoon - oord is skoon - alles is netjies, maar ek dink ons is in die personeelverblyf gehuisves aangesien die personeel (tuiniers, sekuriteit ens.) in die tente om ons was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige atmosfeer en altyd lekker om daar tuis te gaan. Het lekker gebly - die water was koud, maar het met ondersoek gesien die geyser het by kragboks getrip - is reggestel. Verder geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tercia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese chalet en baie goeie diens. Baie lekker gebly, baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beautiful resort, not much activity. Very nice, although not much to do. Good for a stayover before going into Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deandro Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Hendrick van Eck, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76563a23389898900ccc9ec844646a5b60faa31285c69662eb74d41147feb4132ebc451e2aa91b4bd12dac09505e9050c5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2 Hendrick van Eck Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -23.946658271807 31.163277276209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang